Niks keer ‘Die Brug’ se Iana

Loading player...
Sy erken dat sy geskok was toe Robert, wat uiteindelik as wenner oor die brug gestap het, besluit het om eerder nie sy wengeld met die res van die deelnemers te deel nie.
1 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min