Bid vir Jemen

Loading player...
Dit bly uiters gevaarlik om ʼn volgeling van Jesus in Jemen te wees. Volgens Elizabeth Botha, mediabeampte van Geopende Deure Suider-Afrika, beklee Jemen tans die vyfde posisie op Geopende Deure se 2024 Wêreldwaarnemingslys wat op 17 Januarie uitgereik is. Sy gee die getuienis van Saleh*, ʼn Christen in Jemen. Hy is ʼn Jemenitiese Christen wat ʼn netwerk van huiskerke in die land begin het.
29 Jan 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min