Al singende wil Robert Bolton lewens red

Loading player...
Dié twee wêrelde is ver verwyder van mekaar af, maar dié sanger is dit eens: om ʼn paramedikus te wees is sy passie en musiek is sy droom.
5 Jan 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min