Jong rocker skryf ode aan Suid-Afrika

Loading player...
Aya het haarself op 15 leer kitaar speel nadat sy die instrument as geskenk by haar pa gekry het, en het begin liedjies skryf.
1 Dec 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min