DA in Mpumalanga sê matrikulante skryf eksamen in haglike toestande

Loading player...
Die DA in Mpumalanga sê dit is onaanvaarbaar dat matrikulante hul eindeksamen in haglike toestande by die Phiva-gemeenskapsaal in Nkomazi moet aflê. DA-lid Jane Sithole sê die saal is vervalle en daar is nie eens water nie. Sy sê daar kan nie van graad-12-leerlinge verwag word om onder sulke omstandighede te presteer nie. Die party het aan die LUR, Bonakele Majuba, geskryf om te vra dat die venue as eksamenlokaal heroorweeg word.
30 Nov 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min