Wat verklap jou gesig oor jou?

Loading player...
ʼn Wipneus, ʼn skewe lip en klein ore. Dit mag dalk soos blote beskrywings van ʼn gesig klink, maar vir dr. Lizelle Grobler verberg dié gelaatstrekke duisend geheime.
1 Nov 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min