Wat is die kleur van die seisoen?

Loading player...
Conrey verduidelik wat die gewilde kleur vir die 2024-seisoen is, en hoe om dié kleur op ʼn sinvolle, sakpaswyse in jou huis te gebruik.
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min