Nataniël se musiekdroom van 40 jaar bewaarheid

Loading player...
“Ek dink vir ure oor elke noot, dit moet vir absoluut almal mooi of roerend wees.”
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min