Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s

Loading player...
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.”
22 Oct 2023 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min