Freek Robinson praat oor vier dekades in die nuuswêreld

Loading player...
Die bekroonde joernalis en nuusmaker Freek Robinson het met Maroela Media gesels oor sy kleurryke loopbaan van 40 jaar, hoogte- en laagtepunte, en die invloed van sy loopbaan op sy gesinslewe.
20 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min