‘Elke album verander my’ sê Elandré

Loading player...
Elandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels.
20 Oct 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min