Deur Chris Chameleon Die oggendson breek deur my wimpers en die blonde krulleglans van twee pragtige dogtertjies wat oor die ontwakende lyf van my vrou by ons bed staan en ons wakker roep. Die kamer in goue gloed, my lewe in goue gloed. Ek het klaar my wens gekry.
Deur Chris Chameleon Die seepkissie het wel in sekere opsigte nie die kaf van die koring kon skei nie, in soverre diegene met goeie menings nie gehoor was as hulle nie goeie stemme gehad het nie, en diegene met goeie stemme en goeie idees nie kon opgang maak as hulle…
Kersdag is dalk die belangrikste dag in die Christelike geloof. Sommige sal sê dis Paasfees, ander weer Hemelvaart. Dit maak nie so baie saak nie. Wat saak maak is dat almal genooi is.
Deur Chris Chameleon Hierdie toedrag van sake verlei kunstenaars dikwels tot die waan dat die wêreld ʼn meestal vriendelike plek is, waar vreemdelinge jou ken en liefhet, waar jy waardeer word en waarin jy spesiaal en gerekend is. Hoe kan jy dan verkeerd wees?
Deur Chis Chameleon Want waar leiers voor die landbourewolusie deur die gemeenskap gekies is, het leiers sedert die landbourewolusie hulleself verkies.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.