Lenteskool die week in Mpumalanga aangebied

Loading player...
Die Onderwysdepartement in Mpumalanga het vandag begin om ‘n weeklange Lenteskool aan te bied vir graad 12’s by skole wat tydens die eindeksamen verlede jaar ‘n slaagsyfer van minder as 70-persent behaal het.
‘n Woordvoerder, Gerald Sambo, sê sowat 23-duisend leerlinge sal dit na verwagting bywoon met top-onderwysers wat die klasse sal aanbied.
Hy sê die provinsie teiken vanjaar ‘n slaagsyfer van 83-persent.
2 Oct 2023 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Laevelders laat speke vir Afrika sing

Callum Orniston het die Afrika fietsrykampioenskappe gewen en Megan Botha die o.23 silwermedalje. Hulle gesels met die Middag Game Drive.
29 Oct 10AM 10 min

Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.
21 Oct 4AM 14 min

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min