Bokradio se Wimpie vir internasionale countrymusiekprys benoem

Loading player...
Nimmer as te nooit het Wimpie van der Sandt gedink dat ʼn reusemusiekkonsert tot ʼn benoeming by die Internasionale Country-musiektoekennings sou lei nie.
22 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min