Oerwonde van kindertrauma hoort ook op verhoog

Loading player...
“Die meeste van ons se oerwonde lê in ons kinderjare, nes Herman sʼn. Hy is net braaf genoeg om so blatant en eerlik daaroor te wees," sê Margit Meyer-Rödenbeck oor die verhoogverwerking van Herman Lategan se blitsverkoperboek, 'Hoerkind'.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min