Debuutalbum ‘onverdiende guns’ vir ‘Die Kaplyn’ se Ilán

Loading player...
“Hierdie album is stukke van my, my geskiedenis, drome en kosbare mense wat inspraak het in my lewe.”
18 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min