Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer

Loading player...
Na meer as drie dekades in die musiekbedryf, ken Ray Dylan die wen-resep vir die perfekte treffer...en jy kan altyd staad maak op hierdie ou se talent.
Sy jongste enkelsnit, 'Rigtingnaald', is geskryf en vervaardig deur die  talentvolle Werner Beukes en is beskikbaar op alle digitale platforms.
Brad het die geleentheid gekry om met die bekende Liedjieskrywer en musikant te gesels op die KC Drive show.
11 Sep 2023 English South Africa Leisure · Leisure

Other recent episodes

Afrikaans.com

Annelie van Jaarsveldt, hoof van mediaskakeling en joernalis by Afrikaans.com, gesels oor ’n baie belangrike onderwerp vir ouers, hoe om die regte kleuterskool vir jou kind te kies.
13 Aug 11 min

Goed Doen Dinsdag

Dene Cilliers, chess player wants some assistance to participate for SA in Algeria
24 Jun 15 min

From Paarl to Greece!

Brad connects with Mihlali, a talented South African musician currently based in Greece and part of the Cape Town Klopse. He’s just dropped a new single called ‘Falo’ and has an EP on the way.
23 Jun 11 min