Robbie Wessels se ode aan die Bokke

Loading player...
“Wanneer jy in ’n volksvreemde land is, en nie voel dat jou eie land daar is nie, het musiek die mag om jou te laat voel dat jy by die huis is, dat die hele land agter jou staan.”
8 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min