Wag voordat jy daardie aksentmuur verf!

Loading player...
Aksentmure is ʼn maklike manier om jou huis, binne of buite, ʼn opknappingshupstoot te gee. Henck Conrey, aanbieder en vervaardiger van kykNET se "Vat jou goed en trek!", gee hier raad oor aksentmure.
23 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min