Janie Bay, Elandré roer hartsnare met liefdeslied

Loading player...
“ʼn Paar mense het al vir my gesê hulle vind aanklank by die liedjie, of dat dit hulle emosioneel maak.”
18 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min