Musiekduo Raaf vlieg hoog ná meer as dekade saam op toer

Loading player...
“Die lewe breek vir jou soos ʼn granaat oop as jy besef alles in die lewe hoef nie altyd in ʼn boksie te pas nie. Al ons musiek strek verder as net ʼn liefdeslied.”
7 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min