Ou musiekvriende dié jaar weer saam op Krone-verhoog

Loading player...
Kurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog.
4 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min