Opkomende kunstenaars word saamgenooi op SuperSokkie-bootreis

Loading player...
Dié groep gevestigde en geliefde kunstenaars, asook MSC Cruises, nooi egter dié keer twee onafhanklike Afrikaanse kunstenaars saam op die bootreis – en dalk is dit jy?
23 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min