Jo Black bring die hoop na buiteland

Loading player...
Jo Black gesels oor sy oorsese toer wat binnekort afskop, sy nuwe boek en die geloofsreis waarop sy loopbaan hom geneem het.
18 Jun 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min