Die Bela Bill Wetsontwerp se impak op die opvoeding van kinders

Loading player...
Brandpunt gesels met Adjunk Uitvoerende Hoof van FEDSAS Juane vd Merwe "In hierdie gesprek wil ons die aandag vestig op die BELA-wetsontwerp en die ernstige bekommernisse wat dit vir ouers en gemeenskappe in Suid-Afrika inhou. Die wetsontwerp, met 56 klousules, beoog om die Skolewet te wysig en het 'n aansienlike impak op die opvoeding van kinders. Ons fokus veral op klousules wat ouers se mag en inspraak oor hul kinders se opvoeding beperk. Dit sluit in die bepalinge rakende toelatingsbeleide, taalbeleide, tuisonderrig, die verpligting van Graad R, die verkoop van alkohol vir fondsinsameling, en die mag van die Minister om regulasies te maak. Ons pleit vir ouers se reg om die finale sê te hê oor hul kinders se opvoeding
16 Jun 2023 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

CRL Kommissie: Kerke in SA

Wynand Rossouw gesels met FOR SA Liesl Pretorius oor die CRL Kommissie se konsep-raamwerk vir kerke in SA
11 Sep 17 min

Brandpunt Boelies 13 Maart 2026

Wynand het gaan geswels met Eric Posthumus , Johan Anker en Jaques Golboldt oor BOELIES in Skole en wat kinders en ouers daaraan kan doen
13 Mar 27 min