Luister: Herdenk Vervolgingsondag saam met Geopende Deure

Loading player...
Geopende Deure fokus op Sondag 4 Junie op Vervolgingsondag en Maroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte by dié organisasie, gesels om meer oor die herdenking hiervan uit te vind. Botha verduidelik die Sondag word gebruik om ondersteuning te werf vir die 360 miljoen Christene in meer as 65 lande wat weens hulle geloof vervolg word.
26 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min