DA vra OB om ondersoek in te stel na Mpumalanga Varsproduktemark

Loading player...
Die DA het die Openbare Beskermer gevra om ondersoek in te stel na die vertragings en koste van die bou van die Mpumalanga Varsproduktemark. Konstruksie is 12 jaar gelede aangekondig. Volgens Bosman Grobler is meer as 2-miljard-Rand reeds daaraan spandeer. Hy sê die LUR vir finansies, toerisme en ekonomiese ontwikkeling, Mpumi Hlophe, het in die wetgewer aangedui dat al die geboue slegs tussen 47 en 94-persent afgehandel is.
9 May 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min

Mahindra Nelspruit: Waarvoor gaan jy jou bakkie gebruik?

Voor jy 'n bakkie aanskaf, antwoord eers dié vraag: Waarvoor gaan jou bakkie daagliks die meeste gebruik word? Hein le Roux, die bestuurder van nuwe voertuig verkope by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
31 Jul 4AM 11 min

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min