Waarom vra Jesus 3 maal ?

Loading player...
Johannes 21:15-17
Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.” Jesus vra hom weer 'n tweede keer: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Pas my skape op.” Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?” Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my skape wei.
28 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die hart van die boek Eksodus

Braam Klopper, Michelle van Tonder en Sebastiaan van Dyk gesels vanoggend oor die ou Testament - spesifiek die boek Eksodus en die hart van hierdie boek in die Bybel
27 Mar 21 min

Fasting

Braam Klopper and Jackie Barker discusses the topic: fasting - especially during the season of Lent
20 Mar 20 min