Namibiese sangeres Jezelle bly positief ondanks kankerdiagnose

Loading player...
“My dokter kyk my baie snaaks aan as ek vir haar sê ek doen nog vertonings, maar wat sy nie weet nie is dat daar ʼn wonderlike energie by my vertonings is wat my nog die volgende dag laat sweef.”
28 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min