‘Die Kontrak’ se Lisie Basson kerf paadjie as Afrikaanse rocker uit

Loading player...
“My ouers het my gedwing om in te skryf en ek wou nie kompeteer teen ander mense nie. Nou is ek so bly ek het deelgeneem, want dit het my lewe handomkeer, op die beste manier moontlik verander.”
13 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min