Blyspel geskoei op musiek van Queen het gehore op hul voete

Loading player...
Dirk Joubert en Nadine Grobbelaar, lede van die “We Will Rock You”-rolverdeling, gesels in Maroela Media se ateljee oor dié musiekblyspel.
13 Apr 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min