Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig

Loading player...
Wat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik.
22 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min