Anzelle – ‘n klein botteltjie met groot gif

Loading player...
‘n Klein botteltjie met groot gif. Só beskryf die nuweling-sangeres Anzelle haarself in haar debuutenkelsnit, wat pas uitgereik is.
17 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min