Boeremusiekalbum vier Afrikaner-erfenis

Loading player...
Die Teelepeltjies se klank is divers en kleurryk, en die orkes poog om boeremusiek weer ʼn plek op die radio te gee.
13 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min