Angel verleen rasperstem aan nuwe snit wat hoop skep

Loading player...
“Mense het altyd gesê ek klink soos Juanita du Plessis of Andriëtte, en al wat ek wou hê is my eie stem.”
7 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min