U ken my

Loading player...
Elize-Marie Müller vertel oor die ontdekking van jou identiteit in Christus. Lewensafrigter Amanda de Lange gesels met ons oor die stel van doelwittte en joernalis en skrywer Jeanne Els vertel meer oor haar boek Ons kyk na die donkiemaan Stories oor die lewe.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Bybelvroue en salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing.
9 Jun 1 hr 27 min

Geldsake & identiteitsverwonding

Wilco Nauman gesels oor God & geld Bybelse beginsels vir finansiële vryheid na aanleiding van sy boek God & Money. Dr. Cobus Janse van Nieuwenhuizen bespreek identiteitsverwonding as dit kom by mans.
2 Jun 1 hr 34 min

Met 'n dankbare hart

Lewensafrigter Amanda de Lange gesels oor dankbaarheid. Jan Vermeulen vertel waarom God se Woord is soeter as heuning is. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor VervolgingsSondag wat eerskomende Sondag die 31e Mei regoor die land plaasvind. Letsie van der Bank gesels oor die Radiokansel-damesoggend wat vanjaar op die…
26 May 1 hr 30 min

Sensoriese gesondheid & generasie bagasie

Christine Ferreira gesels vandag met Elrika Beukes oor sensoriese gesondheid en jou kind. Prof. Wentzel Coetzer vertel meer oor die impak van generasie bagasie op die gesin
12 May 1 hr 35 min