Luister: Aletté-Johanni gesels oor sosiale etiket

Loading player...
“Hierdie week fokus ons op sosiale etiket. Van ongemaklike ysbrekers, toevallige geselsies tot die verwagting dat ons altyd ’n goeie eerste indruk moet skep.”
27 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min