Liefde vir moedertaal inspireer Stefan Jansen se musiek

Loading player...
“My liefde vir die taal en my begeerte om suksesvol te wees, het bymekaar gekom toe ek besef het ek moet myself wees, en ek is ʼn tradisionele Afrikaanse ou.”
22 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min