Bobby van Jaarsveld terug op die verhoog

Loading player...
“Ek het lekker gerus vir vier jaar. Dit was goed vir my en my kop, maar ek het besef ek kan nie so aangaan nie. Musiek is my passie en dit sal altyd so bly.”
16 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min