Skorsing van toerisme-hoë laat nóg vrae ontstaan

Loading player...
Johan van der Walt het bande met ʼn agentskap wat kan baat by die omstrede en peperduur ooreenkoms wat SA Toerisme met die elite- Britse sokkerklub Tottenham Hotspur wil aangaan.
15 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min