‘Rianette en die Internet’: As die liefde aanlyn blom

Loading player...
Rianette gesels oor die moets en moenies wat jy in ag moet neem as jy jou nuwe liefde aanlyn wil ontmoet met die doelwit om ʼn gesonde verhouding met die persoon te begin. 
10 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min