David Fourie gee nuwe lewe aan ou radiotreffer

Loading player...
Die sanger, wat twee dekades gelede naam gemaak het nadat hy aan Idols deelgeneem het, is terug op eie bodem met ʼn splinternuwe enkelsnit.
9 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min