ToekomsVenster: Om ’n belofte te glo

Loading player...
Het jy al die belofte van die Here vir jou situasie en lewe kon onderskei midde ʼn veelheid van stemme, glo jy onwrikbaar dat God in staat is om dit in jou lewe te verwerklik en loof jy Hom reeds nog voordat dit ʼn werklikheid geword het?
23 Jan 2023 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.
28 Apr 10AM 3 min

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?
28 Apr 10AM 3 min