Gert van Tonder is beskeie musiekikoon, gesinsman

Loading player...
Gert van Tonder deel staaltjies uit sy kleurryke musiekloopbaan van ses dekades met Maroela Media, en verklap dat “Sproetjies” so ampertjies nooit die lig gesien het nie.
20 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min