Franco Prinsloo se musiekstories raak harte aan

Loading player...
Franco Prinsloo het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy Kersoratorium, Lig van waarheid, wat deur Vox Chamber Choir opgevoer word, projekte en hoogtepunte van 2022 en sy vooruitsigte vir die toekoms.
22 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min