'Rianette en die Internet': Doen ’n digitale detoksifisering

Loading player...
In hierdie episode help Rianette Leibowitz ons om bewus te raak van die gevaar wat elkeen van ons daagliks moet bestuur en hoe om in beheer te bly van ons digitale gewoontes en verslawing te voorkom deur gereeld af te skakel.
15 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min