Nuwe inisiatief steun onafhanklikes in musiekbedryf

Loading player...
Hulle het veral ná afloop van die pandemie besef dat Afrikaanse onafhanklike kunstenaars en rolspelers ʼn ondersteuningsnetwerk nodig het, aangesien die bedryf tydens dié tydperk op sy knieë gedwing is.
6 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min