Rita Li wil mense in sokkie-bui sit met jongste treffer

Loading player...
In haar wildste drome het sy nie verwag dat sy inspirasie vir ’n liedjie in dié radio-kinderverhaal sou raakluister nie.
18 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min