Zybrandt: ‘Musiek moet eerlik en opreg wees’

Loading player...
Vir Zybrandt, ‘n liedjieskrywer en sanger van die Kaap, is musiek meer as net ‘n passie. Zybrandt se musiek vertel die storie van wie hy werklik is. Vandag gesels Maroela Media met die man agter die goue stem wat nog baie harte gaan aanraak met sy sielvolle musiek.
8 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min