Luister: 20 skole, 30 kore, 2 vertonings, 1 arena, 1Koor-konsert

Loading player...
Die Afrikaanse skoolgemeenskap gaan eersdaags die SunBet Arena in Pretoria vul met die unieke klanke van 'n massakoor. Albertus Potgieter, besturende direkteur van iTickets Suid-Afrika, vertel wat gehore van dié geleentheid kan verwag. Potgieter het met Christa Steyn-Bezuidenhout van Maroela Media hieroor gesels.
28 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min